seprator

Author: Lieze Stassen

seprator
27September 2016
blog_shape

Die volgende NOOT & WOORD liedjieskryfwerkswinkel.

Aangebied deur LIEZE STASSEN insamewerking met CORDIS TRUST 876

10September 2016
blog_shape
Ek slaan my oἓ op na die berge, waar sal my hulp vandaan kom. Die blou lug lyk hoog, lyk ver - die aarde gekors, gekraak. 869
Lieze Stassen
05September 2016
blog_shape
Sag wieg die somerboom se slanke slierte terwyl sy  a capella sing : wilgerwysheid ,wilgerlat wie se vrou het hy die keer gevat? 846
08August 2016
blog_shape
NOOT&WOORD LIEDJIESKRYFWERKSWINKELS:  6 Augustus 2016 Aangebied deur : Lieze Stassen Gassprekers : Erna Jo & Naude Kritzinger 839
29June 2016
blog_shape
  NOOT&WOORD LIEDJIESKRYFWERKSWINKELS 11 Junie 2016 Aangebied deur : Lieze Stassen Insamewerking met Cordis Trust Die hartklop van hierdie inisiatief is om samewerkings-moontlikhede tussen woord-, sowel as nootkunstenaars, te ondersoek en te bewerkstellig. Dit is dus meer as net ‘liedjieskryf’ – werkswinkels. Dit is werkswinkels vir alle nuwe stemme (oud en jonk) van die geskrewe woord EN die musikale verwerking en uitvoering daarvan. Dit is dus vir die wat met woorde woeker sowel as vir die wat met note ploeg. Indien jy beide doen, bo alle twyfel is dit ook vir jou. 825
shape
Copyright © 2015 Lieze Stassen. All rights reserved. Website by PC Hiccups | Graphics by Saake Botha
Translate »