seprator

Author: Lieze Stassen

seprator
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
komposisie   opeengestapel of netjies agter mekaar in ‘n reguit ry dalk rus-rus met baie kommas en punte daarby bekyk ek hulle, weeg ek hulle breek hulle af en begin van voor elke woord en sin en metafoor hier op my skerm in my woordekoor ‘n waardige bas of alt of sopraan elkeen moet sy staan kan staan 686
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
sou jy my   sou jy my net maar die waarheid wys die suiwer verhaal gaan haal daar onder die roet en stof uit die diep graf van jou hart 684
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
woorde   ek frommel jou woorde op hou dit toe in my vuis agter my rug totdat jy wegkyk en ek dit ongemerk in die water onder die brug kan gooi 681
25August 2015
blog_shape
‘n ou verhaal (gebed vir kersfees)   wat het geword van die ou verhaal van herders van ver wat geduldig en gehoorsaam - jaar na jaar sonder faal - bly soek het na die Betlehemster 679
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
2014   skemeroë loer lui en langsaam na die vae voetpad ver verby die swanesang van pers en grou se blou 670
shape
Copyright © 2015 Lieze Stassen. All rights reserved. Website by PC Hiccups | Graphics by Saake Botha
Translate »