seprator

Gedigte

seprator
Lieze Stassen
05September 2016
blog_shape
Sag wieg die somerboom se slanke slierte terwyl sy  a capella sing : wilgerwysheid ,wilgerlat wie se vrou het hy die keer gevat? 846
Lieze Stassen
01September 2015
blog_shape
  ek het twee hande met tien vingers vol geskiedenis oortrek met padkaarte vol verhale en geheime opgesluit in elke lyn en aar 721
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
jona   jona se opdrag was kort was kragtig die vrees en angs in sy hart was groter as die sonde van die groot stad 691
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
vier kamers   vier kamers dra ek in my bors 'n klein kwatryn 689
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
komposisie   opeengestapel of netjies agter mekaar in ‘n reguit ry dalk rus-rus met baie kommas en punte daarby bekyk ek hulle, weeg ek hulle breek hulle af en begin van voor elke woord en sin en metafoor hier op my skerm in my woordekoor ‘n waardige bas of alt of sopraan elkeen moet sy staan kan staan 686
shape
Copyright © 2015 Lieze Stassen. All rights reserved. Website by PC Hiccups | Graphics by Saake Botha
Translate »