seprator

Gedigte

seprator
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
sou jy my   sou jy my net maar die waarheid wys die suiwer verhaal gaan haal daar onder die roet en stof uit die diep graf van jou hart 684
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
woorde   ek frommel jou woorde op hou dit toe in my vuis agter my rug totdat jy wegkyk en ek dit ongemerk in die water onder die brug kan gooi 681
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
2014   skemeroë loer lui en langsaam na die vae voetpad ver verby die swanesang van pers en grou se blou 670
Lieze Stassen
25August 2015
blog_shape
ek wens   ek wens die jakarandas word vinnig pers vanjaar verf die teerpad soos ‘n voetpad 664
Lieze Stassen
24August 2015
blog_shape
belydenis   hoor jy my pyngedagte 651
shape
Copyright © 2015 Lieze Stassen. All rights reserved. Website by PC Hiccups | Graphics by Saake Botha
Translate »