seprator

Werkswinkels / workshops

seprator
25December 2015
blog_shape
Noot & Woord Werkswinkel - aangebied deur Lieze Stassen op 7 November 2015 https://www.youtube.com/watch?v=wJld8IYUn-4
13November 2015
blog_shape
Noot & Woord-werkswinkel - 7 November 2015 Vir ‘n geruime tyd loop ek rond met hierdie inisiatief. Eers was dit ‘n dowwe gedagte, dit het al knaender geraak, maar ek het geen idee gehad hoe, waar en wie nie. In Oktober por my regterhand(Rut-kind) my aan: “Begin net!” Ek maak ‘n afspraak met Dr Fanie Marais en ons drink vir 3 ure lank koffie. Ek praat – soos ek doen – ononderbroke, terwyl ek heimlik wonder of Dr Fanie dalk dink ek is stapelgek. Sy gesigsuitdrukkings verraai niks. Op 7 November skop ons die eerste aflewering van ’n beplande reeks (met nog verdere vertakkings op die visiebord) af by hAp, Pretoria. 782
27October 2015
blog_shape
  "WAT SING JOU HART? Cordis-uit die hart sing 'n eie lied. Een van begrip vir deernis, woorduitdrukking en hoop. Die bron van Cordis het baie stories, gediggies en boodskappies van geloof neergeskryf. Vandag het ek haar kitaarkas na 26 jaar oopgemaak. Die instrument is soos nuut met een snaar gebreek (dit is dus soos meeste van ons nie heel nie). Binne vind ek die bladmusiek van O sing unto the Lord a new song; Heilig, heilig, heilig; en Here, U sal ek loof. 755
28September 2015
blog_shape
Die eerste werkswinkel van ‘n beplande reeks – ‘n uitvloeisel van WOORDPALET en in samewerking met CORDIS TRUST - word hiermee aangekondig. Die hartklop van hierdie inisiatief is om samewerkingsmoontlikhede tussen woord- en nootkunstenaars te ondersoek en te bewerkstellig. Dit is dus meer as net ‘liedjieskryf’ – werkswinkels. Dit is werkswinkels vir alle nuwe stemme (oud en jonk) van die geskrewe woord EN die musikale verwerking en uitvoering daarvan. Die eerste been van hierdie werkswinkels se tema is: Poësie in klank 731
shape
Copyright © 2015 Lieze Stassen. All rights reserved. Website by PC Hiccups | Graphics by Saake Botha
Translate »