seprator

My gees gesels geloof

seprator
03June 2017
blog_shape

My gees gesels geloof
in stilte en geraas,
van binne en van buite af.
Bedags is dit bont en besig
en in die nag is dit sag.

As die son sak
word alles niks
en niks gewoon alles.
Die son sak tussen
elke dag en elke nag.

© Lieze Stassen


blog_shape
comma_first
My gees gesels geloof

Leave a Comment

shape
Copyright © 2015 Lieze Stassen. All rights reserved. Website by PC Hiccups | Graphics by Saake Botha
Translate »