seprator

NOOT & WOORD LIEDJIESKRYFWERKSWINKEL 11 JUNIE 2016

    seprator
    29June 2016
    blog_shape
      NOOT&WOORD LIEDJIESKRYFWERKSWINKELS 11 Junie 2016 Aangebied deur : Lieze Stassen Insamewerking met Cordis Trust Die hartklop van hierdie inisiatief is om samewerkings-moontlikhede tussen woord-, sowel as nootkunstenaars, te ondersoek en te bewerkstellig. Dit is dus meer as net ‘liedjieskryf’ – werkswinkels. Dit is werkswinkels vir alle nuwe stemme (oud en jonk) van die geskrewe woord EN die musikale verwerking en uitvoering daarvan. Dit is dus vir die wat met woorde woeker sowel as vir die wat met note ploeg. Indien jy beide doen, bo alle twyfel is dit ook vir jou. 825
    25May 2016
    blog_shape
    NOOT&WOORD LIEDJIESKRYFWERKSWINKELS Aangebied deur : Lieze Stassen. Insamewerking met Cordis Trust 822
    29February 2016
    blog_shape
    Noot & Woord Liedjieskryf werkswinkel 5 Maart 2016 9:00am vir 10:00am - 5:00pm R300 pp 814
    25December 2015
    blog_shape
    Noot & Woord Werkswinkel - aangebied deur Lieze Stassen op 7 November 2015 https://www.youtube.com/watch?v=wJld8IYUn-4
    13November 2015
    blog_shape
    Noot & Woord-werkswinkel - 7 November 2015 Vir ‘n geruime tyd loop ek rond met hierdie inisiatief. Eers was dit ‘n dowwe gedagte, dit het al knaender geraak, maar ek het geen idee gehad hoe, waar en wie nie. In Oktober por my regterhand(Rut-kind) my aan: “Begin net!” Ek maak ‘n afspraak met Dr Fanie Marais en ons drink vir 3 ure lank koffie. Ek praat – soos ek doen – ononderbroke, terwyl ek heimlik wonder of Dr Fanie dalk dink ek is stapelgek. Sy gesigsuitdrukkings verraai niks. Op 7 November skop ons die eerste aflewering van ’n beplande reeks (met nog verdere vertakkings op die visiebord) af by hAp, Pretoria. 782
    shape
    Copyright © 2015 Lieze Stassen. All rights reserved. Website by PC Hiccups | Graphics by Saake Botha
    Translate »