seprator

NOOT & WOORD LIEDJIESKRYFWERKSWINKEL

seprator
27September 2016
blog_shape

Die volgende NOOT & WOORD liedjieskryfwerkswinkel.

Aangebied deur LIEZE STASSEN insamewerking met CORDIS TRUST

15 Oktober 2016

9:00am – 4:00pm

R300 pp

Koffie / Tee & Middagete ingesluit
PIERNEEFTEATER : h/v Mogg + Pierneef, Villieria

Besprekings: Chanel Terblanche
060 868 3036 / info@liezestassen.co.za

Die hartklop van hierdie inisiatief is om samewerkings-moontlikhede tussen woord-, sowel as nootkunstenaars, te ondersoek en te bewerkstellig. Dit is dus meer as net ‘liedjieskryf’ – werkswinkels. Dit is werkswinkels vir alle nuwe stemme (oud en jonk) van die geskrewe woord EN die musikale verwerking en uitvoering daarvan. Dit is dus vir die wat met woorde woeker sowel as vir die wat met note ploeg. Indien jy beide doen, bo alle twyfel is dit ook vir jou.

 

noot-woord-6


blog_shape
comma_first
Kom ons droom

Leave a Comment

shape
Copyright © 2015 Lieze Stassen. All rights reserved. Website by PC Hiccups | Graphics by Saake Botha
Translate »