seprator

NOOT & WOORD LIEDJIESKRYFWERKSWINKEL

seprator
25May 2016
blog_shape

NOOT&WOORD LIEDJIESKRYFWERKSWINKELS

Aangebied deur : Lieze Stassen. Insamewerking met Cordis Trust

 

Datum: 11 Junie 2016

Tyd: 9h00 – 16h00

Koste: R300pp

By Pierneefteater

Koffie / Tee &  Middagete ingesluit

Vir meer informasie & besprekings  kontak Chanel Terblanche : Tel: 060 868 3036

Epos: info@liezestassen.co.za

 

Die hartklop van hierdie inisiatief is om samewerkings-moontlikhede tussen woord-, sowel as nootkunstenaars, te ondersoek en te bewerkstellig. Dit is dus meer as net ‘liedjieskryf’ – werkswinkels. Dit is werkswinkels vir alle nuwe stemme (oud en jonk) van die geskrewe woord EN die musikale verwerking en uitvoering daarvan. Dit is dus vir die wat met woorde woeker sowel as vir die wat met note ploeg. Indien jy beide doen, bo alle twyfel is dit ook vir jou. Gasspreker vir die dag is die digter Erna Jo.


blog_shape
comma_first
"Kom ons droom"

Leave a Comment

shape
Copyright © 2015 Lieze Stassen. All rights reserved. Website by PC Hiccups | Graphics by Saake Botha
Translate »