seprator

NOOT & WOORD WERKSWINKEL

seprator
29February 2016
blog_shape

Noot & Woord Liedjieskryf werkswinkel

5 Maart 2016
9:00am vir 10:00am – 5:00pm
R300 pp

Koffie/ Tee & middagete ingesluit.
Pretoria : 115 Malherbe straat Capital Park

Vir meer informasie / besprekings
Kontak Chanel by: 060-868-3036 / info@liezestassen.co.za

Ons skop hierdie jaar af op 5 Maart met die groot klem op:
die skryf van‘n liriek,
die verwerking van ‘n gedig na ‘n liriek
die musikale en ritmiese patrone waarmee ons die melodielyn kan beitel en timmer
die “klink van klank” ( die verbinding van klank van sekere woorde met die klank van sekere note/akkoorde)

Al die bogenoemde aspekte gaan ons die keer toepas binne ‘n stewige vorm/struktuur. Ons gaan dus ons gedagtes vlerke gee binne ‘n afgebakende terrein.

Sien uit om julle te sien.
Lieze


blog_shape
comma_first
Wat sing jou hart...

Leave a Comment

shape
Copyright © 2015 Lieze Stassen. All rights reserved. Website by PC Hiccups | Graphics by Saake Botha
Translate »